Selfsorg wooneenhede
Behou u onafhanklikheid in u ruim wooneenheid wat die volgende bied:
- 2 Slaapkamers
- 2 En-suite badkamers
- ‘n Oopplan leefarea
- Kombuis
- Kombuis is toegerus met ‘n stoof en waaier
- Telefoonverbinding met ontvangs, alle wooneenhede en versorgingseenheid
- Afslag kommersiële DSTV pakket
Rusgenot bied die volgende gemeenskaplike dienste:
- Eetkamer wat ontbyt, middagete of aandete teen minimale koste bedien
- Waskamer met wasmasjiene en droërs
- Gemeenskaplike sitkamer wat ook vir privaatfunksies gebruik kan word