Rusgenot Aftree-oord 
  Selfsorg-wooneenhede met opsies vir versorging 

Rusgenot Aftree-oord bied ‘n omgewing vir senior burgers waar hulle onafhanklik kan lewe met sosiale aktiwiteite en potensiële vriendskappe.

Wooneenhede

Ons moderne eenhede is ruim en met ‘n oopplan ontwerp. Elke eenheid het 2 slaapkamers, 2 en-suite badkamers, leefarea en kombuis. Meer inligting»

Versorging

Versorging van senior burgers is ‘n realiteit en Rusgenot bied u moontlike opsies vir die dag wanneer u dit benodig. Meer inligting»

Aktiwiteite

Rusgenot bied allerlei aktiwiteite aan soos uitstappies, matrolbal, Bybelstudie, DVD vertonings en oefeninge vir seniors. Meer inligting»
Copyright © Rusgenot Aftree-oord